1 reviews | Active since Member
<p>Ek het in 2013 gutters end fascia border deur SA Gutters Edenvale laat instaleer. Die 18 Januarie 2016 het die fascia afgeval en daar is ook van hulle wat los is. Die sel nr wat ek gebel het bestaan nie meer nie. Ek het toe ñ Ander nr gekry en hulle al baie gebel en net lee beloftes niks gebeur nie. David bel nooit terug nie en nou hoor ek die naam het verander na South African gutters Edenvale. Hulle is gou om geld te vat en daar is geen nasorg nie. Ek weet nie meer wat om te doen nie want niks weer nie hulle kom met alle weg en ek moet ander betaal om die gemors te kom reg maak.</p>