1 reviews | Active since Member
I just want to thank n very friendly, helpful lady named marinda webb.baie dankie Vir jou en dat jy so passievol is met jou werk.ek Kan dink dit moet party dae moeilik wees met mense wat do ongeduldig Kan wees.ek Wil net sê U is puik in U werk en U SE gesindheid teenoor mense en die vinnige professional hulp wat U lewer altyd met n glimlag,BAIE BAIE DANKIE DAARVOOR,GLO MY DIT WORD BESLIS RAAK GESIEN EN U KOLLEGAS KAN GERUS BY U LEER EN EK GLO DAT BELLVILLE SASSA TAK SA SE BESTE TAK SAL WEES!BLY NES WIE U altyd is, vriendlik en behulpsaam.Baie dankie, Werner Vermeulen
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.