1 reviews | Active since Member
Shutters kwaliteit is van hoë gehalte. Prys en diens van Jacques en Nicole was uitstekend. Die installeerders het ook baie netjiese werk gedoen. 'n Spaar sleutel het gekort, maar hulle het binne 'n paar dae ekstra afgelewer.