1 reviews | Active since Member
As n mens jouself in n posisie vind waar jy nie verder weet nie, en jy kom in aanraking met mense soos Rochelle , wat jou dadelik gerus stel en wat dadelik n gevoel van vertroue in moeilke omstandighede skep!! Baie baie dankie vir die uiters profesionele manier waarop al my vra beantwoord word, en die vriendelike wyse waarop sensitive en ingewikkelde terme verduidelik word. Skuldhulp en hul verteenwoordger Rochelle, sal ek groot beslis vir enige persoon wat, dink daar is nie hoop nie, aanbeveel!! Nogmaals baie baie dankie!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.