1 reviews | Active since Member
Ek wil graag vir Rochelle van Skulphulp baie dankie sé vir haar omgee en hulp,van die oomblik wat ek met haar gepraat het en sy my gehelp het was dit baie vriendelik,sagmoedig en my deur my stress oomblikke met baie profesionele hulp en diens en ñ ware omgee gehelp,Rochelle verdien regtig nie ñ 5 of 10 nie maar ñ 100% vir omgee en hulp,sy is ñ groot aanwins vir Skulphulp
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.