1 reviews | Active since Member
Op Vrydag die 13de Februarie was ek so moedeloos! Ek kon nie meer alles betaal nie. Ek kon nie meer so aangaan nie! Ek was angstig en het met my hande in die hare gesit!
Ek het om 18h00 gegoogle en 'n whatsapp gestuur na Skuldhulp van Afriforum. Gehoop iemand kan my help na ure. Gelukkig het ek by Skuldhulp uitgekom!
Zane het my na ure gehelp en my dadelik bygestaan om die Debt Rescue-vorms in te vul. Danksy haar vinnige hulp en ondersteuning kon ek daardie aand rustig slaap.
Maandag die 16de Februarie het Rochelle my ges***el en verduidelik dat sy my persoonlike ****ak is met Skuldhulp. Sy het my sedertdien ongelooflik baie gehelp en ondersteun deur die hele proses.
Rochelle en Zane, julle diens is werklik fantasties! Wat ’n wonderlike belewenis!
Skuldhulp is die beste, en ek is opreg dankbaar vir julle hulp! Ek is nou rustig en weet dat alles beter gaan wees, alles danksy julle.
Baie dankie! 🙏 Celia Lambrechts
Best regards,
Best regards,