Baie dankie aan Rochelle van Mollendorf vir haar puik professionele diens.
Kommunikasie baie duidelik en volledig vir my deurgegee.
Helpful (0)
Replies (53)
0
Replies (53)
Skuldhulp's replyOfficial
13 Mar 2026, 11:22
Goeie dag Nico
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! 🌟
Ons is baie bly om te hoor dat Rochelle van Mollendorff vir u puik en professionele diens gelewer het, en dat sy duidelike en volledige kommunikasie deurgaans met u gedeel het. Dit is vir ons belangrik dat ons kliënte goed ingelig en ondersteun voel.
U waardering beteken baie vir ons, en ons sal beslis u mooi woorde met Rochelle deel. Baie dankie dat u Debt Rescue gekies het! 😊
Vriendelike Groete Marlize Debt Rescue
Best regards,
Skuldhulp's reply13 Mar 2026, 11:22
Official