1 reviews | Active since Member
Gerhard Lessing van SMOnline (search marketing online) is die grootste con artist en leunaar.... BLY WEG!!! Hy gaan net beloftes maak en geen diens lewer nie... Hy vat net jou fondse en verdwyn. Hy lieg oor sy kantoor en bly plek en sy kamtige groot besigheid wat hy in Namibia doen!!! Hyt R 50 000 uit my uit en kon niks maak werk in 8 mnde se tyd nie!!!