1 reviews | Active since Member
Ons gaan gewoonlik ****rloos toe want die diens is puik, die kos bekostigbaar en goeie kos wat in jou taal bedien word. Vanaand was egter n teleurstelling! Ons het my vrou se verjaardag gaan vier want dis haar gunsteling eetplek. My kleindogter se "basket" het gebrand, soos in alles het haar mond gebrand. Ons het burger, chips en cheese basket bestel. Die chips op albeit borde was koud. Die blaarslaai op burger was verlep, my seun het n medium rare t-been bestel, wat over done was en koud. Dis jammer dat die kos nie op standaard was. Die kelnerin se diens was puik soos wat jul diens altyd was.