1 reviews | Active since Member
Bitter swak. My verloofde het 2 maande terug bestelling geplaas en betaal. Oproepe word geignoreer , whatsapps word geignoreer , Facebook messages word geignoreer. En whatsapps gan meeste van die tyd nie deur nie. Hoe doen jy mense so in om hulle geld te vat en nie jou diens te lewer nie ? Hou verby , gan support ander besighede. Oneerlike "besigheid"