1 reviews | Active since Member
Goeie dag almal.
Asb ek wil julle waarsku om nie met Theo Sykes enige besigheid te doen nie. Hys n groot skelm, hy was betaal gewees om my kar op my naam te sit en hyt spore gemaak met die geld en my kar se papiere.
AS jy hom aan die hande kry is dit elke keer n ander storie (al van laasjaar Oktober maand af).
Hy doen besigheid onder 3 verskillende name 1. The Auto Doc 2. Sykes Performance 3. Sykes Electrical
Ons het alle bewyse wat met graagte aan gestuur sal word aan enige persoon wat ons nie glo nie (bewyse van betaling wat in sy eie handskrif uit geskruif is en gesprekke oor WhatsApp).
Hy is maar net weereens n bewys hoekom wit mense nooit saam sal kan staan nie!