TAC SECURITY SOLUTIONS
TrustIndex
0
Ranking
#8
in Security
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Doen jou huiswerk deeglik
1 reviews | Active since Jan 2020
Doen jou huiswerk deeglik
1 reviews | Active since Jan 2020
DVR of harde skyf gee moeilikheid. DVR en hardeskyf word opgetel 15 Feb. Doen navraag op 19 Feb of daar enige nuus is, Word vertel nee te vinnig sal maandag uitvind. 22 Feb word ek meegedeel dat DVR eers opgetel word seker deur die firma aangekoop en dan ons antwoord binne 48 ure sal kry. 25 Feb doen ek weer navraag om te hoor nee ons sal more uit**** kry. 26 Feb doen ek weer navraag om te hoor hardeskryf is reg maar probleem is met DVR en dat hulle nuwe DVR stuur. Toe moet ek hoor ek moes vir hulle gese het wat is die probleem en sou masjien vinniger uitgesort het. Hulle job is soos ek meegedeel is, moenie worry masjien en hardeskryf gaan eers gecheck word om vas te stel wat is foutief sodat hul weet wat word onder waarborg gedek. so op 26 Feb word ek meegedeel omdat ek gese het die harde skryf is probleem het hul vir 3 dae lank getoets anders was die foute baie gouer opgete as ek gese het dis die DVRl. Eish vertel my vat dit 3 dae om vas te stel die harde skyf kan actually record maar die masjien is die probleem maar met optel die tegnikus/eienaar gese het als word gecheck so hoekom net aanvaar wat ek aangeneem het is nie probleem omdat ek nie recording kon optel as ek in my systeem ingelog het nie. So word ek op 1 Maart ingelig dat die DVR opgetel sal word deur TAC en dat dit dan 2 Maart by my afgelewer word. 2 Maart doen ek navraag of ek die hardeskyf kan optel en of hul masjien kan refund wat ek moes intussen ander masjien aankoop omdat hul dae/weke neem om oplossing te vind en intussen word niks record om my systeem So ek moes al 2de masjien ontvang het, toe moes ek weer hoor nee hul wag vir stock. So reel ek om 3 Maart hardeskryf op te tel en met optel word ek vertel dat hy(eienaar) oppad is om die masjien te gaan optel. (hul is sopas ingelig container het gekom) maar ek moes ek aflewering gekry het vorige dag - geen kommunikasie whats so ever) So vra ek toe weer of hul dalk koper gekry vir die masjien of kan jul asb reel dat ek dan die masjien ontvang. Word net meegedeel tegnikus/eienaar uit op site sal hoor en laatweet (6 Maart nou al). Whatsup boodskappe word net gelees deur beide maar geen terugvoer en geen verdere kommunikasie nie. My gevolgtrekking is dat geen masjien is ontvang om te replace nie en daar word gespeel vir tyd. Verskonining is daar nou nie meer nie so makliker net om klient te ignoreer. Hierdie plek is geensins eerlik met n klient nie. Nog nooit gesien en besef dit letterlik 2 weke plus neem as jy probleem het met kamera systeem om n regstelling/vervanging te kry onder n waarborg nie. Waarvoor het jy n systeem wat dan nie werk nie en geen sekuriteit kan bied nie. Sal hierdie firma glad nie aanbeveel vir enige sekuriteit werk nie. Hul het geen kliente diens of weet wat enige kommunikasie en eerlikheid nie. Please proof me wrong!

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.