1 reviews | Active since Member
Van julie tot nou toe wag ek nogsteeds vir my geld geen skaamte nie hoeveel keer al mooi gevra hoeveel keer al gesit en wag altyd heeltyd beloftes en niks kom daarvan nie jy kan maar smeek en eposse stuur niks maar niks gebeur nie👌15de het gekom soos hulle belowe het maar niks het daarvan gekom nie.Eet lekker het n lekker tyd maar gee nie om oor ander wat wel dit nodig het