1 reviews | Active since Member
Uitstekende en vriendelike diens van Bianca. Ek het drie maande gesoek na n part,sonder sukses en sy ****r dit op en stuur dit Johannesburg toe,binne drie dae. En dit kos my slegs R100 vir die koerier! Ek beveel haar aan vir alle parte en uitstekende diens. Wel gedaan Motorcycle Graveyard. En veral Bianca