1 reviews | Active since Member
ek het laas vrydag die ad gesien in die Rekord vir die 4kg gerookte ribs<br> toe gaan koop ek 12kg maar in die eerste plek is is die ribs nie mooi skoongemaak<br> nie en tweedens is daar geen vleis aan nie dit is eintlik gerookte bene asb mense <br> julle is n nice klomp moenie ons mislei nie dit was aangenaam om daar te koop die<br> vriendelikste mense