1 reviews | Active since Member
Baie dankie Timmerman en Vroutjie vir ons dogtertjie se bedjie en julle vriendelike diens. Ons is trotse eienaars van nog 'n Timmerman huis bedjie! Boeta se bedjie het ons in 2017 by julle gekoop en hy is nog net soos die dag toe ons hom gekry het. Ons sal julle beslis aanbeveel! Dankie vir julle vriendelikheid en dat julle ons so mooi op hoogte gehou het. Dankie Irene vir al die lekker geselsies ook!