1 reviews | Active since Member
Wel, ek het op hulle afgekom op 'n bewolkte, koue reëndag. Boonop is ek 'n vrou; en ek het nie lekker gevoel nie. Dan panic ek vinnig.
Jan se span, onder leiding van Gert, het my motor by my werk kom haal en reggemaak vir my.
Ek is 'n nuwe "ou-ling" in die Moot.
Ek is beïndruk met hulle werk...
Hulle het nie eers gesukkel om die regte parte vir my motor te kry nie... En glo my; dit is skaars...