1 reviews | Active since Member
Wil graag net mense waarsku om nie die mastskapy te gebruik nie, baie oneerlik, hulle gelee in sinoville area, Zambezi drive, Ek het n solar systeem in my huis laat sit agv my vroutjie se siekte en toe ook rugoperasie, Hul kwotasie was R47190, wat ons voluit betaal het, die persoon wat vir ons gehelp het, het gese dit sluit waarborg sertifikaate en COC sertifikaat in , sodra als geinstaleer is kom doen sy seun inspeksie, dan reik hul sertifikaate uit, die eerste instalasie was baie swak gedoen met ou wit plastic, en die man het n main draad raak geboor by my mainbord se mainswitch, ek hul laat weet, toe kom die seun vir inspeksie na 2 de instalasie oorgedoen is, ek hom ook als gese en gewys, hy was glad nie tevrede nie, gate in my muur geboor en net so gelos, ook niks kom vul of regmaak nie, en ja toe bel ek stuur smse, WhatsApp boodskappe vir my sertifikaate en tot vandag toe nog niks gekry, toe tel ek 2 x weke terug n probleem op, op die changeover switch, toe ek bel toe en raporteer toe weier hul om dit te kom vervang en met n modergooi oor en weer het hul elektrisien uit gestuur my systeem kom bridge om net op eskom krag te gaan vir 2x weke, het toe n switch van seun gekry en hul gesmeek en gesobat en gedreig met my prokereurs, maar niks en toe was elektrisien dinsdag die 8ste October 5h50 hier en het switch en systeem weer reggemaak, so ja my voorstel aan mense daar buite betaal die mense hul 80% deposit en kry eers julle sertifikaate dan betaal julle die res, want die maatskapy ingroneer mens flat out kom nie terug na jou of antwoord jou geen sins, dankie mnr pieterse