1 reviews | Active since Member
Het op 7 Oktober 2023 getrou en Vangraan Fotografie gebruik. Ek moes gatlek om iets van hulle te hoor, 3 dae voor die troue toe doen Natasha eers ñ whatsapp call om als te bespreek. Ek wag nou 15 weke vir my trou fotos en kry geen antwoord van Natasha nie maar sy post kort kort goed op Facebook en op haar Whatsapp status maar lees nie my boodskappe nie. Dit is uiters SWAK!!!! Moes paar duisend rand betaal vir haar diens en nou kry ek niks!!! As ek raad kan gee - moet nie gebruik maak van haar diens nie!!! Sy adverteer in die Bruidgids maar ek gaan hulle ****ak om haar te verwyder omdat sy fals is. Daar is baie ander betroubare fotograwe wat diens lewer vir die geld wat jy moet betaal!