1 reviews | Active since Member

Goeie dag,

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om Schalk van der Merwe te bedank vir uitstekende dienslewering!

Hy is altyd vriendelik en gaaf en loop die ekstra myl om seker te maak dat alle probleme uitgesorteer is voor hy ons skool verlaat. Vandag was weereens ‘n bewys van sy dienslewering. Ek het aanvanklik gesê dat dit net 2 of 3 laptops sal wees wat ingestel moet word op ons printers…… was toe later 10 personeel !!! Schalk het geen moeite ontsien om te sorg dat al 10 laptops ingestel word.

Hy is voorwaar ‘n staatmaker en ‘n aanwins vir julle maatskappy!!

Vriendelike groete

Adri Bester

Sekretaresse : Hoof