1 reviews | Active since Member
Graag wil ek my dank uitspreek aan Maryke Botes,dankie vir jou vriendelike diens.<br> So ook wil ek baie baie dankie se vir Preggy Sholayan, en sy span wat my kar so mooi reggemaak het. Preggy jy is n aan wins vir V&R Auto,Collision Repair in Power str Brakpan Gauteng. Jy het my tuis laat voel en jou werk is uitstekend. Jou vriendelike en bedagsame glimlag laat my hart bly voel. Nogmals baie dankie