1 reviews | Active since Member
Ek is Baie teleurgestel in die besigheid
Ek is n reseller en moes n bruid asook n myn se Klere laat print
VRD Branding het soveel aangejaag dat Albei kleinte hulle geld terug soek, sy dreig my met n prokereur maar die prokereur skakel my nooit terug nie, ek wil my refund op al die produkte he Ek moes self die Klere aan koop en sy het dit ook opgeneek, Wie gaan die Klere vervang???