1 reviews | Active since Member
Ek hou regtig van Waggies Senior Beesvleis. Ek het 'n ou hond wat ek van die DBV gekry het. Ek is mal oor hom. Waggies het regtig sy pels gehelp en hy loop nie meer mank nie. Dankie.