1 reviews | Active since Member
Ekt lank laas so ongeskikte man aan die ander kant van die foon beleef. Al wat ek wou weet MNR is of julle staan plek beskikbaar het: ek nie n grappie vertel nie. Jys regtig n slegte beeld vir jou besigheid. Ek hoop jy staan more met n beter voet uit die bed. Ongepoetse man!!