1 reviews | Active since Member
<p>Op 30/12 het my krag bly trip. Ek het bogenoemde geskakel met uitroepkoste van R495.00 Uitgekom en die prob;leem geidentifiseer. Die finale kwotasie R4500.</p> <p>Ek het onmiddelik n ander elektrisien geskakel en sy kwotasie was heelwat laer. Ek AAA weg gestuur en die ander elekrisien die werk gegee. Omrede Die manne van AAA nie die werk gekry het nie het hulle al die drade in die kas deurmekaar gemaak. Die ander elekrisien het uitgekom . 2 ure later het hy die deurmelkaar drade uitgesorteer en my slegs R2000 gevra met uitroepkoste en al.</p> <p>AAA het my openlik uitgebuit maar gelukkig het ek nie daarvoor geval nie. Vir ander mense wees asb versigtig voor jy hulle kontak</p>