1 reviews | Active since Member
<div>Baie onprofessioneel, haar werk lyk ook gladnie soos geadverteer. Betaal volle prys en sukkel om jou produk uit hulle uit te kry na ons gedreig het met prokureurs het ons dit eventueel gekry en dit is toe gladnie waarvoor ons betaal het nie. Daar was heeltyd verskonings van hoekom my produk nog nie klaar is nie. Moet nie hulle gebruik nie dit was n aaklige ervaring.</div>