1 reviews | Active since Member
Madelein Zietsman voltydse werknemer by Unisa het my vriendin se 3 jarige dogtertjie se bootse einde Junie 2015 wederegtelik geneem te die partytjie venue. Die arme mense kry baie swaar en die dogtertjie moes in die koue kaal voetjies loop. Madelein se skoonma ry so groen ou jetta en vloek mense links en regs tydens partytjies. Haar man Frenis bel klante en vloek hul uitmekaar. Die swartman wat daar werk dreig mense en rand hul aan, as die vrouens alleen agter bly! Gelukkig is dit als op voice recording. Die vermoede is daar dat Frenis nie betroubaar is naby kinders nie agv sy onstabiliteit. Mense wees gewaarsku en moet nie hierdie partytjie plek gebruik of naby die onstabiele mense kom nie! Die mense kan nie vertrou word met jou eiendom, besittings en BOWENALS JOU KINDERS NIE. BLY WEG!!!! Ons het nou diefstal saak gemaak teen Madelein, criminal injura teen Frenis en sy man en is besig met Siviele eis. Spaar jouself die moeite van prokureurs en polisie. Madelein en haar gesin woon te Plot 22/1 Dr van der Merwe straat in Montana, Pretoria. bly weg mense asb asb?