1 reviews | Active since Member
Absoluut pateties ! Die staf is ongeskik op e-posse, wel dis te se as hulle antwoord, hier en daar kry jy iemand wat respekvol en vriendelik is teenoor die studente. As ek n ander keuse gehad het was ek beslis nie meer by Akademia nie maar ongelukkig is dit al keuse wat ek. Ek het voorheen n antwoord gekry op my review wat se ons het jou gehelp so hul aanvaar dit nie so ek sal weer n review skryf en sien of hul dit weer sal se vir n klient wat hul opinie lewer aangesien dit is waarvoor n review is. Ek het Vrydag n meeting gehad met n staf lid wat vir my gese het "ag n kamera is nie so duur nie koop net n nuwe een" nadat ek vir haar gese het dat sy nie weet wat almal se finansiele situasie is nie, maar hulle gee duidelik nie om nie.