Akademia
Based on recent customer reviews, Akademia receives deeply polarised feedback. Residential and full-time students consistently praise the strong sense of community, personal growth, supportive lecturers and quality Afrikaans education. However, distance and after-hours students frequently report serious frustrations with billing disputes after cancellation, unresponsive administrative staff, inadequate exam preparation communication, and the rigid Proctorio proctoring system. Several reviewers highlighted dismissive treatment from staff at head office, while others felt unheard when raising access or financial concerns.
Replied to 44% of negative reviews
Reply time on negative reviews: 411 hours 12 min
TrustIndex
0
Ranking
#13
in Education & Training
Avg Reply
171h 12m
NPS Score
11
Recommended: Likely
Replied to 44% of negative reviews
Reply time on negative reviews: 411 hours 12 min
Jun '25 - May '26
Based on recent customer reviews, Akademia receives deeply polarised feedback. Residential and full-time students consistently praise the strong sense of community, personal growth, supportive lecturers and quality Afrikaans education. However, distance and after-hours students frequently report serious frustrations with billing disputes after cancellation, unresponsive administrative staff, inadequate exam preparation communication, and the rigid Proctorio proctoring system. Several reviewers highlighted dismissive treatment from staff at head office, while others felt unheard when raising access or financial concerns.
Akademia has a TrustIndex of 0 out of 10 on Hellopeter, based on 21 reviews in the last 12 months. They reply to 44% of negative reviews, typically within 411 hours 12 min. Hellopeter has tracked Akademia across 59 total reviews. How is the TrustIndex calculated? →
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
As 1ste jaar LLB student is dit baie sleg om 'n jaar se studie geld te verloor as gevolg van proctorio. Dit blyk dat my kamera nie reg gestel was en my hande nie gesien kon word. Al my DA punte en 'n jaar se tyd en studie geld wat baie is vir my in die water gegooi. Ek was by die hoof kantoor in Centurion gewees nadat ek die nuus gekry het en wat 'n slegte ervaring. Ry byna 3 ure om die volgende woorde te hoor : As hierdie jou onder kry dink ek nie LLB is vir jou nie hoe gaan jy voor regter wees. WOW! dit is baie geld saam met baie werk vir take ens wat net verniet was omdat ek nie kamera reg gestel het nie. Wie die dame die reg gee om so teenoor student uitlatings te maak is regtig onvanpas . Dit is baie geld en tyd en jaar van my lewe wat gemors is vir niks. Ek studeer reeds afstand omdat ek werk. Ek is baie teleurgesteld hoe ek behandel is deur die dame. Ek moet wel net duidelik maak dat die lektors omgee en dat hulle klasse uitstekend aanlyn aangebied word. Hulle help regtig waar hulle kan en kom terug per epos of doen die nodige om te verduidelik en te help met studente.
1 reviews | Active since Jan 2020

Akademia het my die geleentheid gebied om terwyl ek werk te studeer, maar Akademia is soveel meer as dit. Dis die plek waar ek myself gevind het, waar nie net 'n persoon se denke nie, maar jou hart ook ontwikkel. Akademia het my die mens gemaak wat ek vandag is. (Gerda Saunders 2dejaar LLB-student via nauurse-afstandsmodel)

Absoluut pateties ! Die staf is ongeskik op e-posse, wel dis te se as hulle antwoord, hier en daar kry jy iemand wat respekvol en vriendelik is teenoor die studente. As ek n ander keuse gehad het was ek beslis nie meer by Akademia nie maar ongelukkig is dit al keuse wat ek. Ek het voorheen n antwoord gekry op my review wat se ons het jou gehelp so hul aanvaar dit nie so ek sal weer n review skryf en sien of hul dit weer sal se vir n klient wat hul opinie lewer aangesien dit is waarvoor n review is. Ek het Vrydag n meeting gehad met n staf lid wat vir my gese het "ag n kamera is nie so duur nie koop net n nuwe een" nadat ek vir haar gese het dat sy nie weet wat almal se finansiele situasie is nie, maar hulle gee duidelik nie om nie.

Tydens my gap jaar laas jaar, het ek eerlik nie geweet waarnatoe my lewe gaan, gaan nie en watter pad vir my oopgemaak kan word nie. My laaste opsie ,wat vinnig verander het in die beste keuse wat ek al ooit geneem het, was Akademia. Al is ek nou in my eerste jaar as ‘n onderwys student, het ek reeds my plek gevind by Akademia. Die skaam teruggetrokke persoon wie ek op skool was het nou geblom in ‘n persoon wie so baie vriendinne nou het en haar plek van behoort gekry het. Huis Daglelie, een van die koshuise, het my hart gekry en my met ope arms aan die begin van die jaar ontvang en het diep spore die jaar in my hart getrap en die susterskappe wat ek gekweek het by Huis Daglelie het ‘n baie spesiale plek in my hart Die dosente wat ek al die jaar ontmoet het, is van die oulikste mense wat ek nog ooit in my lewe ontmoet het en hulle maak die klasse lekker deur net hulleself te wees. Ek het na jare se sukkel om in te pas op skool my plek van behoort by Akademia gekry en die reis wat ek nog moet stap om my kursus te voltooi sal ek vir niks uitruil nie.

Dankie Akademia! Ek weet Akademia strewe daarna om 'n studietuiste vir studente te skep waar harte en denke gevorm word. En dit is presies wat hulle regkry. Ek sou Akademia vir enige iemand aanbeveel. Ek was nog nie een dag spyt dat ek myself by Akademia bevind nie. Akademia en sy mense is werklik besonders! Ek is so opgewonde oor wat die toekoms vir Akademia inhou!

Toe ek my studies by Akademia begin het, was ek onseker oor wie ek is en watter rigting my lewe moes neem. Ek het net geweet ek wil iets beteken- vir myself, vir ander, vir my gemeenskap. Wat ek nie geweet het nie, was hoe diep hierdie reis my sou verander. By Akademia doen ek nie net akademiese kennis op nie; ek het geleer om te dink, om te vra, en om te glo in die waarde van my eie stem. Die dosente het my nie net as ’n student gesien nie, maar as ’n mens met potensiaal. Wat my die meeste geraak het, was die gemeenskap. Hier het ek mense ontmoet wat dieselfde waardes dra, wat saam met my lag, bid, werk en groei. Akademia het vir my gewys hoe dit voel om deel te wees van iets groter ’n familie wat gebou is op geloof, taal, en kultuur. Selfs al is ek nog nie klaar studeer nie, weet ek nou al: hierdie pad by Akademia is besig om my te vorm in iemand wat met oortuiging, dankbaarheid en roeping kan leef.

It gets hard to focus on what is happening in class when the projector screens flicker on and off, causing me to fall behind when the lecturer is going through practical work that we need to follow. Hopefully Akademia(Leriba) can fix these screens as soon as possible, but for now it is quite an issue.

I requested help to compare my existing qualification with a qualification offered by Akademia. I called more than once and when I finally reached someone I was told to sent a mail to registrasie@akademia.ac.za to get help. I did as I was told and then the reply to my mail also told me to figure out if my credits I already have will be exempt. As far as I understand they charge R1 000 per module to to exempt any credits but is not willing to assist in confirming if these credits will be exempt before applying. This is ridicules. Just another money making scheme with no service level...

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.