Active since Nov 2025
Akademia het my die geleentheid gebied om terwyl ek werk te studeer, maar Akademia is soveel meer as dit. Dis die plek waar ek myself gevind het, waar nie net 'n persoon se denke nie, maar jou hart ook ontwikkel. Akademia het my die mens gemaak wat ek vandag is. (Gerda Saunders 2dejaar LLB-student via nauurse-afstandsmodel)