1 reviews | Active since Member
Dankie vir julle puik diens!! Stella en Ian was spesifiek by my deelvrag betrokke. Binne 'n week was my versoek afgehandel en julle het alles versigtig hanteer asof dit julle eie is. En nie net op tyd nie, maar meer as genoeg betyds. Ek kan net met lof van julle praat. Was my vierde keer wat ek julle gebruik het en sê 'n GROOT DANKIE!!