1 reviews | Active since Member
<p>Ek wil net dankie sê aan Tammy wat my `n rukkie gelede gekontak het in verband met die vertraging van betalings. Sy het vir my verduidelik waarom die betalings vertraag is en ek het toe my betaling ontvang op die dag wat sy vir my gesê het ek dit sal ontvang. Baie goeie diens om kliente ophoogte te hou van die stand van sake en baie vriendelike diens! </p>