1 reviews | Active since Member
Ek wag steeds dat hulle my kontak, poor customer service, poor quality products, but very eager to get paid.
Hi Louis, Nee, hierdie is totaal onaanvaarbaar
Ek het die ding gesien in ons workshop met die tape om, en wou nog gaan hoor wat hier aan gaan. Ek het aangeneem hulle werk nog hier aan, en sal verder verwerk word. Maar ek sien hulle het hom net so gestuur.
Ek gaan nou almal aanspreuk hier oor, maar nee, ek sal hierdie nooit aanvaar nie.
Ek kontak jou later vandag weer terug. Groete Bernhard
Managing Director Additive Manufacturing Solutions (Pty) Ltd.