1 reviews | Active since Member
My vrou het n BMW E320I gekoop teen R118 OOO. Hulle waarborg behels 1 kalender maand of n afstand van 2000 km. Hulle het die voertuig verkoop met n spaar sleutel wat nie gewrk het nie, toe ons hulle nader word gese sleutels word nie gewaarborg nie. Na n maand oorverhit die voertuig, kontak hulle weer ,kan nie help nie die maand waarborg was verstryk. Die voertuig was kontant aangekoop. Wil graag net almal waarsku , koop maar by n ander handelaar n voertuig. Diens pateties swak en is nie van enige hulp nie. moes skade self herstel.