1 reviews | Active since Member
Ek was eers net n klient... puik sales,aflewering en vervang van breekware wanneer courier AFGELEWER het en Al's is nie heel. Nou as agent beste Ondersteunings sistren in plek en kliente en agente diens is beste wat ek al mee gewerk het!