1 reviews | Active since Nov 2013
Ek het die ***ken bankstaat gesuur!!! Goeie more, Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die epos.
Ek benodig ongelukkig ‘n bankstaat van daardie dag. Ek moet ongelukkig die bewys vir Hoofkantoor deurgee en dis standaard prosedure dat ek die korrekte bewysse het. Ek vertrou dat u sal verstaan, en ek is jammer vir enige ongerief. So gou as wat ek die bankstaat het vir daardie dag sal ek u kan help.
Ek gaan ongelukkig die res van die dag nie hier wees nie en sal u Maandag help. Dis my naweek af. Ongelukkig sal u tot maandag moet wag dat u kan help.
Baie dankie
Beste groete
Sandra
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.