1 reviews | Active since Member
Ek het my klankstelsel by audio vision gekoop maar wat n disaster.Na duisende rande wat ek spandeer het aan die stelsel werk dit nog steeds nie ,en dit is nou al amper twee maande.Werner het uit gekom na hoeveel keer se kla en toe hulle weg is toets ek my flat sceenen ek kan toe nie die pvr se programme sien nie.Van die20 nov het ek whatts app vir werner gestuur en daar is absoluut niks daaraan gedoen nie.Die foon wat hulle ingestel werk nie op diestelsel nie.Die flat screen word pienk as ek dit aan sit en as die wind waai werk die skottel ook nie. Die 24 nov stuur ek weer fotos wat fout maar niks gebeur nie Ek het vir n jaar in die garage gebly en my ou dekideerder het nog nooit so gemaak nie.Op die 9 des vra ek weer wanner kom julle nee weer fof gebeur.In die nuwe jaar bel ek toe en Juan en se vir hom van die probleem en dit is nou al weer n week en niks gebeur nie.Ek se toe ek gaan julle aangee by hello pieter toe en toe se arrogante Jaun ek skuld hulle nog geld en ek kan maar doen wat ek wil.So ek hoop julle kan my help.Jaun gaan so te kere oor die geld dat hulle so sleg werk en ek skuld hulle nie eers baie nie.Hulle is meer gepla oor geld as service???