Active since Apr 2011
Hoop julle kan my help. Ek het 2013 n Bmx3 2 liter kar gekoop by donford in stellenbosch. Die ene Trevor wat nogal n houding aan hom het. Ek het op daardie stadium in hartenbos gebly. So tussen 2013 en 2014 het ek by pick en pay my sleutels toegesluit in my kar. Ek bly toe iemand om my kar te kom oop maak maar toe besef ek ek het n spaar sleutels. So toe gaan haal ek die spaar sleutels. Tot my verbasing werk die sleutel nie en toe moet ek R800 bt om te oop te kry en daar het ek ook geld verloor asg BMW skuld. Ek bel tot die dame by donford TessA en sy se ek mag nie die battery vervang nie hulle n nuwe remote bestel wNt dit is nog onder motor plan. So gaan my kar invir diens in george en ek raporteer dit Kan nie onthou of ek papiere ingegee het nie. Ek verhuis toe terug na Kaapstad en verskeie kere in motorplan vra ek vir donford hulle moet sleutels bestel. So ek stuur toe die papier werk deur. Na n tyd laat weet hulle my dat hulle soek oordpronklike papiere. Op daardie stadium le my en pa in hospital want hulle is die trust tee van die trust wasrin die kar gekoop is. So verloop die tyd en ek vergeet van die spaar sleutels want die ander sleutel werk mos. Toe so 3weke terug verloor ek die sleutel waarmee ej ry en toe gaan haal ek toe nou weer die spaar sleutels. Ek probeer die kar start masr f....... Ol gebeur. Ek bel goe vir donford en vra vir hulle moet net die dokumentasie kom haal dat die remote kan bestel word. Die middG stuur hulle vir my n quote om kar reg te maak en dje bedrag is R20 000. Ek val op my rug. Hoe de hel kan dit do baie wees. Die vrou wat my help se ek moet dit bt ek se nee hulle skuld my nog n remote. Ek besluit toe om my kar na iemand anders toe te vat. Die man vra my R7700 gee my nuwe remote en kar werk. Ek bel toe vir Trevor en na n lamg bakleier se hy gaan eers kyk. Due volgende dag kom hy terug en bied my R3500 vir hulle gemors wat ek voor betaal het wat bulle net hulle skouers op trek en se dis buite motorplan As hulle dit reggemaak 2013 dan het ek nie die geld bt nie Ek soek al my geld terug. Hy kan daardie R3500 in sy gat in op druk vir al wat ek omgee. Hy moez uitlik daardie R800 uitroepfoou bt het want cie sleutels het nie gewerk nie.
Ek het 3 jeans gekoop by woolworths in die somerser mall.Toe ek by huis kom toe sny en so wat ek altyd dit doen en dit is die lable agter in die broek.Die rede hiervoor is dat ek rug operasie gehad het en die lable maak my baie seer op die wond. Twee weke terug trek ek die ander nuwe jean aan of probeer altans.Die jean is gemerk 16 so dit moet pas want die ander twee pas.Nee dis pas glad nie.Dis definitief nie n no 16 nie.Ek vra toe vir Warren wat bestuurder is maar nie baie behulpsaam nie of hulle vir my n ander jean kan gee .Nee hulle wil die die strokie agter in die broek sien .My magtig wat is dit nou om vir my n regte no 16 te gee hulle sal nie arm word nie net n gelukkige klant he.maar warren maak m moerse issue daarvan en stuur my van bakpoort na stuurpoort toe. Ek hoop julle kan my help

Ek het assuransie uitgeneem by king price omdat hulle so profesioneel adverteer.Totdat die popo die fan strike is hulle stil.Ek was die27 desember 2015 in motor ongeluk waar ek n trailor gesleep het en ek het beheer verloor en ka rhet buite beheer geraak.Ek bel toe vir king price hulle kom tow my in .Die nuwe jaar breek aan en daar is n gewag want almal is opverlof. Dit verstaan ek.Ek kry n kar gehuur deur hulle.Ek vra toe vir hulle wat gebeur as parte laat is nee mev moenie worry nie ons sal met paneelklopper dan reel.Wat te duiwel gaan hulle dan reel. Min wetend dat ek met n moorse probleem sit.Vandag die 7 /01/17gee hulle eers magtiging om kar te begin reg maak.Ek bel en vra nou wat van gehuurde kar Hulle se net sorry kar moet terug gaan.Hoe kan dit moonlik wees hulle vat langer as n maand om magtiging te kry en nou moet ek sonder kar sit .Ek is pist offf.Shaakira se net sorry.My broer bel vanogend en praat met nick goncalves 12: 51.Hy se toe hy sal met konsultant praat maar geen reaksie nie.Hystuurtoe weer n mail na Shaakira onbevoegde mens om haar werk te doen, Intussen bel die Rental maatskappy en gaan polisie kry om kar te kom haal want ek het volgengs hulle die kar gesteel, want ek wli nie kar terug gee nie want met wat gaan ek dan mee ry ,Dis mos niemy skuld dat King price so lank gevat het nie.Nou wat maak ek hulle adverteer so hulle help die klient .Ditis stront hulle help hulle self.

Tot noutoewagek vir n antwoord wat gaan hulle doen ivm die rental kar??????????????????????????????? Ek is ma allen met twee klein kinders wat moet skiool toe gaan.

Willie van Eck is Desember 2010 oorlede.Van dag een af het ek n probleem gehad met standard bank vir die afhandeling van die boedel.Ek het van dag een af gevra of ek n eis kan insit teen die boedel terwille van die twee kinders.Daar isdadelik virmy gese nee .So in ander woorde hulle kan maar al die geld vat en so lank vat so hulle wil met die afhandeling van die boedel.Wat van die anituite wat hy gehad het.Kom dit nie na die kinders toe nie of na die boedel.Daar is n huis verkoop in kuilsriver waar ekek willie 50 persent aandele gehad het .So in ander woorde die een helfde van die wins gaan boedel toe en die ander help ,oet nou na my toe kom want ons was in gemmenskap van goedere getroud.Ek het die 03/12/2015 vir Nuraan Johanthan van standerd bank om my te help maar so onprofesioneel en onbehulpsaam.Ek het haar weer mail gestuur in 09/10/2016 gemailom te hoorof dieboedel afgehandel is maar so wat ek kan haar verag stelglad nie belang in my nie.My kinders lei daar onder.Ek wilweet of ek nie kan geld leen teen die boedel nie en wat gaan met die huis en die annutiete gebeur wat hy gehad het.

Hoop julle kan my help.Standard bank wil net geld maak voel vere oordie mense wat agterbly

Ek het n polis by liberty uitgeneem van 2016 en elke jaar gaan die premie 10% op of soos hulle se eskaleel.Nou die begin van september is die jaarlukste verhoging met 10%..ek bel mens wat so onbevoeg is en hulle se die premium het eerz met 10% gestyg toe weer 7%. Dit is onregverdig.Hoekom is die ander jare se verhooging net met 10%.hierdie jaar sommer hierdie jaar 17 %.Dit is onaannvaarbaarEk hoop ons kry vinnivg aandag.

Ek het 6 maande miskien langer terug n U account rek oop gemaakNooit is daar aan my verduidelik dat ek aaleenlikU Account points kan kry voordat daardie kart gerigestreer is nie. En ek verskei kere bank toe gegaan om te vra wzt om te doen en nog nie sal my reg help nie.So bel ek om uit te vind wat is by U Account points en die man se ek is nie getegistreer nie.so ek verloor R 30 000 se asnkope se u Uacount points .Ek was al verskei kere by bank maar hulle wil my nie help nie.Ek voel hulle het op geslip en nou verloor ek al die punteEk soek my UAccount punte want ek het dan R 30 000 uitgegee op dit.Hoop julle kan my help.My ziD no ********** 008081

Ek het 6 maande miskien langer terug n U account rek oop gemaakNooit is daar aan my verduidelik dat ek aaleenlikU Account points kan kry voordat daardie kart gerigestreer is nie. En ek verskei kere bank toe gegaan om te vra wzt om te doen en nog nie sal my reg help nie.So bel ek om uit te vind wat is by U Account points en die man se ek is nie getegistreer nie.so ek verloor R 30 000 se asnkope se u Uacount points .Ek was al verskei kere by bank maar hulle wil my nie help nie.Ek voel hulle het op geslip en nou verloor ek al die punteEk soek my UAccount punte want ek het dan R 30 000 uitgegee op dit.Hoop julle kan my help.My ziD no ********** 008081

Ek het die 29/01 /16 vir nedbank gebel vir my card wat onwettig gebruik is .Hulle het virmy n dispute vorm gestuur .Ek het dit ingevul en die 17/02/16 deur gestuur nanedbank toe by die volgende email adress cpocarddisputes@nedbank.co.za.So het die tydverloop en ek het toe al weer daarvan vergeet,So bel ek toe na april en vind uit hoe ver is my dispute saak.Hulle se toe hulle het dit nie gekry nie.So ek email dit toe weer na hulle toe.

Nou weer na n maand verder kom hulle terug en se dat die time frames for this query have been exceede.Hoe kan die tyd exceede.As hulle hulle werk gedoen het en die papiere al die 17/02/16 verwerk het dan was die time frame nie oorskry nie.Hulle maak net wat hulle wil want hulle dink hulle is altyd reg Nee ons as kliente kan ook reg wees.

Ek hoop u sal die probleem kan oplos.

Die reference nommers is 1080563 1080555 1080553 1080562

Ek het my klankstelsel by audio vision gekoop maar wat n disaster.Na duisende rande wat ek spandeer het aan die stelsel werk dit nog steeds nie ,en dit is nou al amper twee maande.Werner het uit gekom na hoeveel keer se kla en toe hulle weg is toets ek my flat sceenen ek kan toe nie die pvr se programme sien nie.Van die20 nov het ek whatts app vir werner gestuur en daar is absoluut niks daaraan gedoen nie.Die foon wat hulle ingestel werk nie op diestelsel nie.Die flat screen word pienk as ek dit aan sit en as die wind waai werk die skottel ook nie. Die 24 nov stuur ek weer fotos wat fout maar niks gebeur nie Ek het vir n jaar in die garage gebly en my ou dekideerder het nog nooit so gemaak nie.Op die 9 des vra ek weer wanner kom julle nee weer fof gebeur.In die nuwe jaar bel ek toe en Juan en se vir hom van die probleem en dit is nou al weer n week en niks gebeur nie.Ek se toe ek gaan julle aangee by hello pieter toe en toe se arrogante Jaun ek skuld hulle nog geld en ek kan maar doen wat ek wil.So ek hoop julle kan my help.Jaun gaan so te kere oor die geld dat hulle so sleg werk en ek skuld hulle nie eers baie nie.Hulle is meer gepla oor geld as service???
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.