1 reviews | Active since Member
Ek wil net baie baie dankie se vir Leandri van Auto Team Menlyn. Die dienste en op offerings wat ek vandag gekry het was ongelooflik. Verseker die beste ooit!! Baie dankie vir die Auto Team span vir julle moeite en spoedige diens met die aflewering van my nuwe Kia. Beveel julle verseker aan vir besigheid. Dankie aan auto team se Manager en ook Anne wat met die finansering gewerk het. Julle is die Beste!!!