Wonderlike diens ontvang van Bertus. Baie deeglike terugvoering gekry. Ons is baie dankbaar dat hy oor ons pad gekom het en sal hom beslis in die toekoms weer gebruik en hoog aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (74)
0
Replies (74)
Bertus Kotze Home Loans's replyOfficial
14 Apr 2022, 08:51
Hallo Estie , Baie dankie vir die terugvoering , ek waardeer dit opreg ! Ek sien daarna uit om 'n pad saam met julle te stap soos wat julle julle eiendoms portefulje uitbrei.
Best regards,
Bertus Kotze Home Loans's reply14 Apr 2022, 08:51
Official
Hallo Estie , Baie dankie vir die terugvoering , ek waardeer dit opreg ! Ek sien daarna uit om 'n pad saam met julle te stap soos wat julle julle eiendoms portefulje uitbrei.