1 reviews | Active since Member
Wil net noem ek het BMW X3 by Marius gekoop wat ek Kan se Baie goeie diens van hom AF gekry. Die foute wat ek op die voertuig uigewys het is herstel endie voertuig is na n past die weer by my afgelewer. So die diens wat ek van Marius gekry het was uitstekede en goeie kliente diens is baie skaars . Baie geluk Marius hou so aan sal enige tyd terug Gaan na jou Vir n voertuig