Active since Feb 2025
Wil net noem ek het BMW X3 by Marius gekoop wat ek Kan se Baie goeie diens van hom AF gekry. Die foute wat ek op die voertuig uigewys het is herstel endie voertuig is na n past die weer by my afgelewer. So die diens wat ek van Marius gekry het was uitstekede en goeie kliente diens is baie skaars . Baie geluk Marius hou so aan sal enige tyd terug Gaan na jou Vir n voertuig
Graag Wil ek net noem die diens wat ek van Marius by Fourbuy wholesale gekry het was uit die boonste rakke , ek was net eenkeer daar toe ek my voertuig se papiere Gaan haal het. Verder het ek en Marius ales oor die foon gedoen hy het die voertuig Vir my gestuur wat ek deur gegaan het en besluit Om hom te koop . So ek beveel by enige iemand aan Om met Maruis by Fourbuy cars n voertuig tekoop . Die diens Vir my was uit die boonste rakke Baie Dankie aan Maruis en Fourbuy wholsale
Goeie dag Wil net se ek het BWW X3 by Fourbuy cars gekoop deur Marius was nie eenkeer daar nie het alles oor die foon gedoen, hy het die voertuig Vir my gestuur wat ekdeur gegaan het wat ek later gekoop het met Al die goeie diens wat ek van Marius gekry het was uitstekend.Ek beveel engine iemand aan Om n voertuig by hom tegaan koop