1 reviews | Active since Member
Hallo Warren Ons het toe gister die Fiets ontvang. Waar sal ek begin Na die inbraak het ek gedink ons sal net weer dieselfde fiets gaan koop, maar ek het later ’n lys getrek van handelaars op TITAN Racing se webblad. Ek het 7 blasye vol handelaars ges***el. Niemand het hierdie fiets meer in stock gehad nie – alles uitverkoop en niemand kon sê wanneer hulle weer inkry en of hulle gaan inkry nie. Bike Addict het die Fiets gehad in Swart, my seun se eerste oorspronklikke keuse. Ek was maar skrikkerig om so ’n groot bedrag se online transaksie te doen,- wat as ek nie die fiets kry nie?– wat as hy iets oorkom langs die pad? Maar alles was fine my seun is in ekstase ek is baie bly dit transaksie het so glad verloop. Dankie vir jou insette Die koerier DCB Logistics was amazing. Akkurate tracking details Dankie Warren Mooi dag verder. Peter
Best regards,
Best regards,