1 reviews | Active since Member
Ek wil nie eers 1 ster gee nie. Die vrou se diens is pateties en sy is n dief!! Ek het al in Desember my pakkie betaal, agv omstandighede kon ek die 1x wat sy reply het dit nie oplaai nie. Ek vra toe of sy kan Pudo, ek betaal my R100 (pudo is anyway R60) en toe NIKS... geen terugvoer. Whatsapps word nie gelees nie. Comments op FB word delete en toe word ek geblok!! Dit is pateties!