1 reviews | Active since Member
Boots bestel en betaal op 1 May. Boots kon nie vaskom om my kuite. Daar was ingestem om dit om te ruil vir 'n ander tipe boot. Na vele keer se opvolg was daar gesê dat sy steeds wag vir my tekkies (wat nie bestel was nie, maar wel' n ander tipe boot). Die verkeerde paar boots was wel aan haar teruggegee. Sy het ingestem vir 'n terugbetaling. Na nóg vele kere se opvolg - per whatsapp en epos - het ek tot op hede steeds niks ontvang nie. 2 maande later....