1 reviews | Active since Member
Diens soos hierdie maak dat mens nie klein besighede wil ondersteun nie. Mei maand al ‘n order geplaas en tot vandag toe nie gekry nie. Ek is ook nie seker of ek dit gaan kry nie want die terugvoer is maar traag.