1 reviews | Active since Member
Christo... Vir iemand met so goeie reputasie soos jy voorgee jy het is jy maar n entjie van n mens en hou daarvan om persoonlik te raak. Die feit dat jy kommentaar verwyder sê maar baie oor jou "opregtheid" en goeie reputasie... Dis mos lyk my maklik om negatiewe kommentaar te Delete ! Die feit bly staan jy doen blanke jong seuns in! Jy betaal nie hulle volle salarisse en dreig hulle om n bedanking in te sit voor hulle enige geld gaan ontvang. Jy is vinnig om beskuldigings uit te gooi dat mense niks weet van die arbeidswet nie... Maar ek dink eerder jy weet niks nie! Ek hoop jy kry wat jou toekom! Onthou net een ding... Die wêreld het nie geheime nie! Ek dink vir eens staan iemand op teen jou en wat jy doen en jy kan dit nie hanteer nie. Ek hoop van harte dat daar nie weer n kind onder jou gaan deurloop nie! Bewyse jok nie!
Best regards,
Best regards,