1 reviews | Active since Member
Ek is baie baie disappointed met bradlows klerkdorp middel.maart het ek n sitkamerstel gebook vir regmaak 1ste april het hulle die banke kom haal ek het presies n maand gewag tot ek agter hulle aan gebel het om te hoor waar is my banke het n week gewag vir reply om en by net om te hoor die materiaal van die banke is nie beskikbaar nie ek moet ander banke kies ek het toe gevra vir n refund na ek bietjie rond geneuk het met watse stel ek soek want daar is nie its anders nie wat ek soek nie en toe vra ek vir refund en dis nu al end Mei amper en ek wag nog steeds hulle moet nog n bank kom haal voor ek n refund kry en dan moet ek nog 7 tot 21 dae wag v refund en ek wag nog al die pad dat hulle n bank optel ek soek net my geld terug ek wag nou al letterlik 2 maande net om niks te he behalwe n halwe stel sonder my geld niemand gaan uit hulle pad nie hulle is gou genoeg om jou geld te vat maar wane jy n repair book gebeur dinge 2 weke na die tyd en dan verder niks jy sukkel eks al.so moedeloos ek weet nie wat om te doen nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.