1 reviews | Active since Member
Swakste lewenswetenskap juffrou wat ek al ooit beleef het , as jy wil he jou KIND MOET DRUIP , join brainline. Brainline is n joke ek Sal die plek nooit aanbeveel nie , die "kamstige" onderwysers weet nie eers waarvan hulle praat nie ek wonder of hulle ooit kwalifikasies het, hulle kan nie eers vraestelle ordentlik merk nie, alles is sommer dadelik net n druip. Die plek cancel klasse laat dit goed gaan. Jou kind Sal nooit goed doen by die joke van n plek nie.