1 reviews | Active since Member
Kamp area is daar werk wat gedoen moet word voel die gras kan water kry daar is net te veel los gras wat jy ooral indra en dan die badkamers die stort is baie onprakties klein stortkop wat nie gestel kan word nie so jy staan en moet die water probeer oor jou liggaam kry. Die swem geriewe en speel area vir die kinders is pragtig en daar is meer as genoeg om kinders besig te hou. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.